Lucy Boynton

Lucy Boynton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lucy Diana Boynton
Geboorte 17 Januarie 1994 (1994-01-17)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lucy Boynton (gebore 17 Januarie 1994) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Miss Potter (2006), Sing Street (2016), Let Me Go (2017), en Murder on the Orient Express (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy